Tuesday, 30 October 2012

Hersieningsvraestelle

Nuwe hersieningsvraestelle is beskikbaar op Moodle onder die opskrif Oos-Kaap September 2012.  Die memorandums is ook daar beskikbaar.

http://ssir.alescotech.com/moodle/course/view.php?id=78&edit=0&sesskey=1VOnm9Fec4

Wednesday, 17 October 2012

Hulp aan "Hulpbehoewendes"

Vrydag 16 November vanaf 12:00 tot en met 14:00 - enige vrae oor teorie (vraestel 1)

maandag 19 November vanaf 12:30 tot en met 13:30 (Kkaartwerk)

Wednesday, 2 November 2011

Moontlike paragraafvrae vir gr 12 eindeksamen

Hierdie dokument bevat moontlike paragraafvrae vir die eindeksamen, asook die vrae en antwoorde van alle paragraafvrae sedert 2009.  Kliek op die skakel, gebruik jou Moodle gebruikersnaam en wagwoord,  en stoor die dokument op jou tuisrekenaar. Gebruik dit!
http://ssir.alescotech.com/moodle/course/view.php?id=78#section-0

GIS Vloeikaart

Hierdie GIS vloiekaart is vir jou tussen 10 en 15 punte werd in enige eksamen.  Dit gee nie net 'n definisie van GIS nie, maar lys ook die komponente en funskionele komponente daarvan.  Dubbel-klik dit om te vergroot.